Dedee Pfeiffer

Dedee Pfeiffer
Geboortenaam Dorothy Diane Pfeiffer
Geboorte 1 Januarie 1964 (1964-01-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dedee Pfeiffer (gebore 1 Januarie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Allnighter (1987), Frankie and Johnny (1991), en Falling Down (1993), en in die televisiereeks Cybill (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy